Перейти к содержимому

Op pad na die kruis: 'n Bybelreis saam met Jesus van Lukas 9-19 [8 April 2022]

eKerk

0:00 / 0:00

Op pad na die kruis: 'n Bybelreis saam met Jesus van Lukas 9-19 [8 April 2022]

5 866 просмотров · Трансляция закончилась 4 года назад
eKerk
22,9 тыс. подписчиков
5 866 просмотров · Трансляция закончилась 4 года назад
Met die Paastyd wat val in die tweede kwartaal, fokus ons by ons Ekerk Lewendig Bybelreis tydens hierdie kwartaal, op Jesus se groot reisverhaal in die Lukasevangelie. Dit vind plaas in Lukas 9 tot 19. Kom reis saam elke Vrydag oggend om 9:00 op ons Facebook- of Youtubebladsy. Die opnames is ook hier op ons webtuiste beskikbaar.