Regte basaar kerrie en rys vol smaak net soos die kerk sin!
Emile se Kombuis
0:00 / 0:00
Regte basaar kerrie en rys vol smaak net soos die kerk sin!
10 439 просмотров · 1 день назад
Emile se Kombuis
2,85 тыс. подписчиков
10 439 просмотров · 1 день назад
Basaar kerrie en rys
Perfekte rys.
1 koppie rys = 1.5 koppies water
Spoel rys goed af onder lopende water vir 1 min
Bring water tot kookpunt
Gooi sout na smaak
Nadat rys ingegooi is, stel stoof af tot prut
Laat prut vir 16 tot 18 min sonder om deksel te lig.
Sit plaat af na 18 min en los deksel op die pot vir nog 10 min
Vleis
Klein bietjie olie vir uie braai
2 uie fyn gekap
1hoogvol teelepel borrie
1 hoogvol plus 1 gewone teelepel kerrie poeier
1 teelepel suiker
Peper na smaak
Sout na smaak
Halwe teelepel paprika
500g maalvleis
2 blokkies bees stert in Halwe koppie warm water plus een ekstra koppie water.
2 tot 3 aartappels in blokkies gesny
1koppie gevriesde ertjies
2 teelepels appelkooskonfyt
Opsioneel vir bo op
Mrs balls chutney
1 gesnyde piesang
Bietjie klapper