Перейти к содержимому

Boere vetkoek! Die lekkerste lekker wat jy kan maak!

Emile se Kombuis

0:00 / 0:00

Boere vetkoek! Die lekkerste lekker wat jy kan maak!

23 063 просмотра · 1 день назад
Emile se Kombuis
4,51 тыс. подписчиков
23 063 просмотра · 1 день назад
Vetkoek - dubbel resep : 8 koppies koekmeel 2 pakkies droë gis (yeast) 2.5 eetlepels suiker 2.5 teelepels sout Lou water +- 1.5 liter. Gooi bietjie vir bietjie by tot 'n deeg vorm Vark vet +-3 eetlepels in totaal Maalvleis 2 medium fyngekapte uie 1 hoogvol teelepel kerrie poeier 1 teelepel suiker 500g maalvleis 2 blokkies beef stock in 1 koppie kookwater 2 gerasperde wortels 2 teelepel appelkooskonfyt 1 blik kerrie groente