Antoinette Pienaar op Theefontein video 61
Bruis - Afrikaanse tydskrif
0:00 / 0:00
Antoinette Pienaar op Theefontein video 61
2 161 просмотр · 1 год назад
Bruis - Afrikaanse tydskrif
2,21 тыс. подписчиков
2 161 просмотр · 1 год назад
DIE KATTE VOEL UITGESLUIT
Antoinette Pienaar sê haar katte is nie gelukkig nie want hulle het uitgevind sy het die laaste tyd nét hondestories vertel. Luister gerus vandag na haar vertelling oor die nege katte op Theefontein.
Ons plaas elke Sondag ‘n nuwe video van Antoinette op Bruis se Facebook- en Instagram-blad, ons webtuiste www.bruis.co.za, en YouTube-kanaal Bruis - Afrikaanse tydskrif.
Kontak gerus vir Antoinette by info@karookruie.co.za.
Geniet die video!