Souskluitjies! Probeer gerus die tradisionele suid Afrikaanse gunsteling met 'n twist 👌
Emile se Kombuis
0:00 / 0:00
Souskluitjies! Probeer gerus die tradisionele suid Afrikaanse gunsteling met 'n twist 👌
3 688 просмотров · 7 часов назад
Emile se Kombuis
3,94 тыс. подписчиков
3 688 просмотров · 7 часов назад
Vir die stroop (die sous)
2 koppies water
Halwe koppie suiker
2 eetlepels botter
1 teelepel kaneel
Knippie sout
Vir die kluitjies:
1 koppie koekmeel
2 teelepels bakpoeier
Knippie sout
1 eetlepel botter
±½ koppie melk
Ekstra sous
80g botter
125g donker bruin suiker
125ml warm melk
Klein bietjie pypkaneel
Halwe teelepel sout
2 hoogvol teelepels cornstarch met bietjie water
1 teelepel vanilla