Перейти к содержимому

Skadu van Jou Lig 🇿🇦

Bromponie Musiek

0:00 / 0:00

Skadu van Jou Lig 🇿🇦

98 просмотров · 2 месяца назад
Bromponie Musiek
116 подписчиков
98 просмотров · 2 месяца назад
Skadu van Jou Lig - Hoëveld Winter Rit 🏍️❄️ In die vroeë donker ure van ’n Hoëveld winteroggend sweef jy rustig met ’n dreun deur mis en sagte lig… met iemand se liefde wat jou volg in elke hartklop. ❤️ ’n Romantiese, atmosferiese rit deur die nag, waar skadu’s en lig (dis nou as daar nie loadshedding is nie 😊) mekaar ontmoet, en liefde selfs in die koudste ure warm bly. ❄️🛵 Geniet die rit saam met my. 🚀 #SkaduVanJouLig #AfrikaansMusiek #RomantieseMusiek #MotorfietsRit #Hoëveld #NuweAfrikaans #WinterVibes #NightRide