Sterker | Geloof | Jou Krag is Oppad
Invloed Kerk
0:00 / 0:00
Sterker | Geloof | Jou Krag is Oppad
893 просмотра · 2 г. назад
Invloed Kerk
1,59 тыс. подписчиков
893 просмотра · 2 г. назад
Ons almal kom ‘n plek waar ons besef ons moet sterker word. Dalk besef jy dit weens ouderdom, dalk weens herstel na ‘n besering of miskien is dit nodig om ‘n droom te kan realiseer. God se prentjie is dat ons ook sterk sal wees in Sy oë. Sterk in ons geloof, sterk in ons ouerskap, sterk in ons huwelike en so in elke area. Gaan saam ons op die reis om sterker te word in Sy oë en vir Sy eer.
Boodskap deur Morné Steenekamp
___________
Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/
Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/
Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/
/ invloedkerk
/ invloedkerk
/ invloedkerk
▬ Inhoud van hierdie video ▬▬▬▬▬▬▬▬▬▬
00:00 - Inleiding