Mediakonferensie: SNI-verslag onthul skokkende omvang van aanlyn dobbel
Solidariteit
0:00 / 0:00
Mediakonferensie: SNI-verslag onthul skokkende omvang van aanlyn dobbel
440 просмотров · 1 дн. назад
Solidariteit
13,7 тыс. подписчиков
440 просмотров · 1 дн. назад
Dit is oral – op reklamebordeTV-kanale en elke tweede webtuiste wat jy besoek. En tog verwoes dit lewens.
Die Solidariteit Navorsingsinstituut doen nou verslag oor die impak van aanlyn dobbel. Hier is maar net sommige van die syfers:
Aanlyn dobbel in Suid-Afrika het tussen 2021 en 2025 met ʼn skokkende 390% gegroei.
Die persentasie probleemdobbelaars in SA het in dieselfde tydperk van 6% tot 31% gestyg.
R1,5 biljoen (duisend miljard) is in SA aan dobbel spandeer – drie keer soveel as wat aan onderwys bestee is.
Nou vra ons: Waar is die regulering en waar gaan dit eindig?
Kyk hier om die verskynsel beter te verstaan.