Diesel, olie en rente – kan SA die storm trotseer? | Ekonomiese Oorsig – 29 Sept 2026
AMT
0:00 / 0:00
Diesel, olie en rente – kan SA die storm trotseer? | Ekonomiese Oorsig – 29 Sept 2026
10 704 просмотра · 2 дня назад
AMT
31,1 тыс. подписчиков
10 704 просмотра · 2 дня назад
Dieselpryse beweeg na rekordvlakke, oliepryse styg en rentekoerse bly ’n groot bron van druk — maar tog lyk dit of Suid-Afrika die storm beter trotseer as wat baie verwag het.
In hierdie week se Ekonomiese Oorsig bespreek Dr Johnny van der Merwe en Prof Waldo Krugel die jongste ekonomiese faktore, wat tans die grootste druk op huishoudings en besighede plaas, en wat moontlik oor die volgende paar maande voorlê.
As jy die oorsig waardevol vind, volg AMT, like die plasing en laat weet in die kommentaar:
Dink jy die Suid-Afrikaanse ekonomie gaan die huidige druk kan hanteer?
👉 Sluit aan by ons WhatsApp Community:
https://chat.whatsapp.com/DAyZ9iSSXoa...
👉 Bly op hoogte van AMT se jongste mark- en ekonomiese inligting:
https://linktr.ee/amtrendsplatforms?s...
Tydgrepe:
00:00 Inleiding
00:40 Markte
00:58 Brandstofpryse
07:34 Fiskale konsilidasie
09:47 Rentekoerse en wisselkoers
11:57 Politieke invloed
14:24 Goudpryse
15:56 Kunsmatige Intelligensie
#ekonomie #suidafrika #dieselprys #olieprys #rentekoerse #inflasie #ekonomieseoorsig #landbouekonomie #SAekonomie #amttrends #boerdery #landbou