Перейти к содержимому

Gaan rentekoerse styg? | Ekonomiese Oorsig – 23 Sept 2026

AMT

0:00 / 0:00

Gaan rentekoerse styg? | Ekonomiese Oorsig – 23 Sept 2026

1 171 просмотр · 8 дн. назад
AMT
31,1 тыс. подписчиков
1 171 просмотр · 8 дн. назад
⛽ Dieselpryse styg, maar oliepryse kan moontlik binnekort begin terugkom. 📈 Gaan rentekoerse weer styg, of bly dit onveranderd? ₿ En ná die jongste oplewing in Bitcoin vra ons: Is Bitcoin terug? Welkom by hierdie week se Ekonomiese Oorsig, waar Dr Johnny van der Merwe en Prof Waldo Krugel die belangrikste ekonomiese faktore bespreek wat tans verbruikers, besighede en die landbou raak. Ons kyk onder meer na olie- en brandstofpryse, rentekoerse, die Rand en die jongste beweging in Bitcoin — en wat dit alles vorentoe kan beteken. 📲 Sluit aan by ons WhatsApp Community: https://chat.whatsapp.com/DAyZ9iSSXoa... 🔗 Bly op hoogte van AMT se jongste oorsigte: https://linktr.ee/amtrendsplatforms?s... Tydgrepe: 00:00 Inleiding 02:25 Brandstofpryse 03:44 Rentekoerse 07:28 Bitcoin 10:27 Graan #ekonomie #rentekoerse #olieprys #dieselprys #Brandstofpryse #bitcoin #Rand #landbouekonomie #AMT #ekonomieseoorsig #SuidAfrika