Перейти к содержимому

5 Dinge Wat Psalm 100 Ons Oor God Leer | 'n VOLG-Studie

Nader In Eenvoud

0:00 / 0:00

5 Dinge Wat Psalm 100 Ons Oor God Leer | 'n VOLG-Studie

164 просмотра · 2 месяца назад
Nader In Eenvoud
2,34 тыс. подписчиков
164 просмотра · 2 месяца назад
In hierdie Bybelstudie gebruik ons die VOLG-metode om Psalm 100 te bestudeer. Psalm 100 is 'n bekende lofpsalm wat ons uitnooi om die Here met blydskap en dankbaarheid te aanbid. Maar hierdie psalm leer ons ook wonderlike waarhede oor wie God is. Die doel van die VOLG-metode is nie net om die Bybel beter te verstaan nie, maar ook om dit wat ons leer in ons daaglikse lewe toe te pas. Wil jy meer leer oor die VOLG-metode? Kyk gerus na die e-gids "Jesus, Die Bybel, En Jy" in ons aanlynwinkel. Besoek die winkel hier - https://www.bybel-en-gebed.co.za/prod... ..................................................... Sosiale Media NADER IN EENVOUD - https://nie.co.za SKRYF IN VIR ONS WEEKLIKSE NUUSBRIEF - https://nie.co.za/gratis-hulpmiddele/ FACEBOOK GROEP -   / bybeltyd   ONDERSTEUN ONS - https://nie.co.za/ondersteun-ons/ ..................................................... Kontakbesonderhede Stuur vir my 'n e-pos na ris@tjie.co.za ..................................................... Meer oor hierdie kanaal Op hierdie kanaal fokus ons op God, Sy Woord en hoe ons die Woord kan gebruik om aan ons verhouding met Hom, en ook sommer al die ander dinge in ons lewens, te werk.