Namibië - Etosha Nationale Park
Twee spore
0:00 / 0:00
Namibië - Etosha Nationale Park
3 844 просмотра · 1 год назад
Twee spore
158 подписчиков
3 844 просмотра · 1 год назад
@Twee Spore besoek die immer gewilde Etosha Nationale Park in Namibië en ervaar ook heerlike deurdringende reën oor die hele Etosha. Daar is pieknekplekke waar jy kan uitklim en bene rek met basiese ablusies. Etosha pan is 'n groot aantrekkingskrage en beslaan ongeveer 4760 vierkante kilometer. Etosha se unieke landskap bied 'n onvergeetlike ervaring vir natuurliefhebbers en fotograwe. Kyk gerus na hierdie skakel • Namibia: Live stream at the Okaukuejo wate... vir 24/7 'live stream' van Okaukuejo watergat op YouTube.
NB: Fotos wat geneem is buite die voertuig is in areas wat gemerk is om uit die voertuig te mag klim bv. piekniek plekke en toilette.
Besprekings: https://www.nwr.com.na/
Etosha Village: https://etosha-village.com/
Omatozu Safaris: https://omatozu.com/
Bobo Campers: https://bobocampers.com/
Volg ons ook op Facebook: / 885542397061265
Kamera: GoPro Hero 12