Перейти к содержимому

Veterane, Tree Aan! | Die Spesiale Taakmag van die Spoorwegpolisie | 27 Oktober 2026

Pretoria FM

0:00 / 0:00

Veterane, Tree Aan! | Die Spesiale Taakmag van die Spoorwegpolisie | 27 Oktober 2026

9 202 просмотра · 2 дн. назад
Pretoria FM
25,9 тыс. подписчиков
9 202 просмотра · 2 дн. назад
In die tweede episode van “Veterane, Tree Aan!” gesels brigadier Hennie Heymans en Martin Jansen met Johan Lotriet, voormalige bevelvoerder van die bekende Spesiale Taakmag van die SA Spoorwegpolisie. Hy deel merkwaardige herinneringe uit sy diens op land, ter see en in die lug tydens die rewolusionêre oorlog, asook waardevolle insigte oor die opleiding, uitdagings en operasionele ervarings van hierdie elite eenheid. Die onderhoud bied 'n unieke blik op 'n belangrike hoofstuk in die geskiedenis van die SA Spoorwegpolisie.