Aartappelslaai, die lekkerste lekker by jou volgende braai! 👌
Emile se Kombuis
0:00 / 0:00
Aartappelslaai, die lekkerste lekker by jou volgende braai! 👌
3 754 просмотра · 7 ч назад
Emile se Kombuis
5,25 тыс. подписчиков
3 754 просмотра · 7 ч назад
8 medium grote aartappels geskil en in kwarte gesny, kook tot gaar +- 18 min sout na smaak en bietjie neutmuskaat
Braai 1 pakkie gesnipperde Spek
1bottel B well Mayonnaise
Halwe teelepel swart peper
Halwe teelepel sout
Een gelykvol teelepel Mostert poeier
Een hoogvol teelepel kerrie poeier
Handvol grasuie (chives)
Een wiel feta kaas
Klein bietjie melk om sous te verdun
5 gekookte eiers
1 ui fyn gesny (opsioneel)
1 blik kondensmelk