13 Watter handvatsels van God se heerlikheid klou jy aan vas?
Kruispad
0:00 / 0:00
13 Watter handvatsels van God se heerlikheid klou jy aan vas?
63 просмотра · 13 дней назад
Kruispad
544 подписчика
63 просмотра · 13 дней назад
Die een enkele rede hoekom ons mense in ons lewens toelaat, is omdat hulle volledige heerlikheid ons oog vang en ons harte steel. Dis ook hoe Jesus byvoorbeeld vir Petrus ingekatrol het. Vir ons om 'n volhoubare dieper verhouding met die 3 Persone van die Eenheid instand te hou, is dit noodsaaklik dat ons weet watter heerlikheids handvatsels ons gebruik om ons aan God vasgehaak te hou. Kom ontdek die 2 eienskappe van mense en God se heerlikheid waaruit ons kan kies.