Перейти к содержимому

Melvin Die Monster

Suspicious Minds

0:00 / 0:00

Melvin Die Monster

18 618 просмотров · 3 месяца назад
Suspicious Minds
11 тыс. подписчиков
18 618 просмотров · 3 месяца назад
In 2019 het ’n skokkende ontdekking die gemeenskap van Melton Rose geruk toe die ontbinde liggaampie van ’n 20 maande oue baba in ’n drein gevind is. Wat gevolg het, was ’n donker verhaal van dwelms, verwaarlosing, manipulasie en boosheid — ’n saak wat Suid-Afrikaners tot vandag toe nog diep ontstel.