Перейти к содержимому

Johan Geyser - Die Groot Vyf Van Verwondering - Episode 22

Johan Geyser

0:00 / 0:00

Johan Geyser - Die Groot Vyf Van Verwondering - Episode 22

891 просмотр · 17 ч назад
Johan Geyser
807 подписчиков
891 просмотр · 17 ч назад
In hierdie episode gesels Johan oor die “groot vyf”: vyf maniere waarop verwondering na ons toe kom. Deur die edelheid van mense, soos Nelson Mandela en die ouers van Amy Biehl wat genade en vergifnis gekies het. Deur die kunste. Deur die natuur, soos Christus wat ons leer om na die strale van die son te kyk. Deur saamwees, wat die sosioloog Émile Durkheim “collective effervescence” noem. En deur geestelike ervaringe, soos die epifanie wat Johan oor lyding gehad het toe hy die boek Job gelees het. Die uitnodiging vir hierdie week: let op hoe hierdie geskenke na jou toe kom, en kyk verby die geskenk na die Gewer. 🔗 Meer oor Johan Geyser & Die Pad van die Hart: www.johangeyser.co.za 📲 Volg Johan: • Instagram:   / johan_geyser_   • Facebook:   / johangeyserza