Перейти к содержимому

Onverwags Wildsplaas met karavaanpark en selfsorg eenhede, somer & winter In die bosveld buite Brits

Veld & Fun

0:00 / 0:00

Onverwags Wildsplaas met karavaanpark en selfsorg eenhede, somer & winter In die bosveld buite Brits

2 836 просмотров · 2 г. назад
Veld & Fun
272 подписчика
2 836 просмотров · 2 г. назад
Hierdie video bied 'n oorsig van waar die oord gelee is, die geriewe asook dinge om te doen. Ons wys die swembaddens, waarvan die onderdak en toegemaakte warmwater swembad dwarsdeur die jaar gewild is en onder alle weersomstandighede gebruik word. Die uitstekend omgeskepte plaasdam is die hoof koue swembad en ook baie gewild en altyd in gebruik. Die staanplekke is oor die algemeen ruim genoeg maar daar is ook die baie groot staanplekke meestal lang die heining af gerangskik. Die is natuurlik ook ideaal vir groter groepe. Elke staanplek word afsonderlik in die video gewys vir die mense wat graag so wil kies waar hulle verkies om te kamp.. Die badkamers is netjies en word daaglik gediens terwyl die familie badkamer en rystoel vriendelike badkamer lekker ruim is en goed ingerig - sien meer detail in die video. Daar is ook wildsritte op aanvraag beskikbaar maar almal is welkom om oor die hele area te stap en so die wild te bekyk of die damme te besoek. Die selfsorg eenhede is eenkant gegroepeer , sommige met hul eie privaat swembad. 'n Aparte video wys die eenhede.