Перейти к содержимому

God gebruik gewone mense om hul liefdesgawes te leef

Kruispad247TV

0:00 / 0:00

God gebruik gewone mense om hul liefdesgawes te leef

501 просмотр · 1 месяц назад
Kruispad247TV
4,55 тыс. подписчиков
501 просмотр · 1 месяц назад
1 Korintiërs 13 God werk in ons wêreld en Hy is aktief teenwoordig in ons alledaagse lewe. Hy is naby in elke deel van ons dag en Hy is betrokke in alles wat ons beleef. Hy werk deur ons hande, ons woorde, ons dade en ons plek. Ons lewe word ’n ruimte waar Sy liefde, Sy waarheid en Sy hoop sigbaar word vir ander mense. God gebruik gewone mense … soos jy. Hy kies om deur jou lewe Sy hart aan die wêreld te wys. Gewone mense - Kruiski:    • Gewone mense - Kruiski   Gerjo Ben Kruispad247TV 📌Gawes-gids: Wil jy ontdek wat jou gawes is? Wil jy meer leer oor hoe God jou toegerus het om ander te dien? Gaan gerus na kruispad.com/gawes en bestudeer die Gawes-gids.