Перейти к содержимому

God gebruik gewone mense – om hoop te bring

Kruispad247TV

0:00 / 0:00

God gebruik gewone mense – om hoop te bring

562 просмотра · 1 месяц назад
Kruispad247TV
4,55 тыс. подписчиков
562 просмотра · 1 месяц назад
Efesiërs 4 Ons dink partykeer God gebruik net spesiale mense … maar die waarheid is: Hy gebruik gewone mense soos ek en jy. In ons daaglikse lewe, in ons woorde, in klein oomblikke bring God hoop deur ons. Jy hoef nie iemand anders te wees nie. Jy is reeds in God se plan. 🙏 Gebruik dit wat Hy in jou geplaas het, net daar waar jy is. 📌GAWES-gids: Wil jy ontdek wat jou gawes is? Wil jy meer leer oor hoe God jou toegerus het om ander te dien? Gaan gerus na: kruispad.com/gawes en bestudeer die Gawes-gids. Daar is hoop deur ons - Kruiski:    • Daar is hoop deur ons - Kruiski   Gerjo Ben Kruispad247TV