Перейти к содержимому

Is my plaas my aftrede? | In Gesprek – 1 Okt 2026

AMT

0:00 / 0:00

Is my plaas my aftrede? | In Gesprek – 1 Okt 2026

5 306 просмотров · 3 дня назад
AMT
31,1 тыс. подписчиков
5 306 просмотров · 3 дня назад
Vir baie produsente is die boerdery nie net ’n onderneming nie — dit is ook waar ’n groot deel van hul kapitaal opgebou word. Maar beteken dit noodwendig dat die boerdery ook jou pensioen is? Hierdie week gesels Johnny van der Merwe met André Tuck, senior beleggingskonsultant en spanleier by 10X Investments, oor ’n vraag wat waarskynlik veel meer aandag in landbou verdien: Hoe lyk ’n volhoubare aftreeplan vir ’n boer? Slegs ’n klein persentasie Suid-Afrikaners is finansieel in staat om gemaklik af te tree. Maar hoeveel kapitaal het jy werklik nodig? Hoe vroeg moet jy begin beplan? En hoe verseker jy dat jou boerdery eendag aan die volgende generasie oorgedra kan word, sonder dat jy steeds finansieel daarvan afhanklik bly? André het oor die afgelope dekade duisende Suid-Afrikaners gehelp om die feite rondom hul aftrede beter te verstaan en meer ingeligte besluite oor hul finansiële toekoms te neem. Indien jy gratis en sonder enige verpligting met André oor jou aftree-opsies wil gesels, kan jy hier kontak maak: https://www.10x.co.za/contact-us Selfs klein verskille in jaarlikse fooie kan oor tyd ’n enorme verskil aan jou uiteindelike aftreegeld maak. Bereken jou Effektiewe Jaarlikse Koste (EAC) hier: https://www.10x.co.za/calculators/eff... Nie seker of jy genoeg vir aftrede sal hê nie? Gebruik 10X se aftree-sakrekenaars: https://www.10x.co.za/calculators Wil jy weet hoe jou huidige koste met 10X vergelyk? Kry ’n gratis kostevergelykingsverslag hier: https://www.10x.co.za/campaign/cost-c... Die kernvraag bly: As jy môre die boerdery aan die volgende generasie moet oorhandig, kan jy finansieel onafhanklik wegstap? #ingesprek #boerdery #landbou #Aftrede #Aftreebeplanning #FinansiëleBeplanning #opvolgbeplanning #plaasopvolging #beleggingsadvies #10XInvestments #Boere #agriculture #wealthplanning #retirementplanning