My God is 'n God van liefde? 1 Johannes 4:7-12
Gelowig op Pad
0:00 / 0:00
My God is 'n God van liefde? 1 Johannes 4:7-12
657 просмотров · 3 месяца назад
Gelowig op Pad
688 подписчиков
657 просмотров · 3 месяца назад
Mense sê graag: “My God is ’n God van liefde.”
Veral wanneer die Bybel oor sonde, oordeel, bekering of God se heiligheid praat. Daarmee bedoel hulle dikwels: “Die God waarin ek glo, sal my nie veroordeel nie. Hy aanvaar my soos ek is. Hy sal niks van my eis wat vir my swaar of ongemaklik is nie.”
Maar dan is die vraag: Praat jy nog van die God wat Homself in die Skrif openbaar—of van ’n god wat jy volgens jou eie idee van liefde geskep het?