As God nie sin maak nie. Markus 9:9-13
Gelowig op Pad
0:00 / 0:00
As God nie sin maak nie. Markus 9:9-13
516 просмотров · 2 дн. назад
Gelowig op Pad
690 подписчиков
516 просмотров · 2 дн. назад
Wat maak jy wanneer God nie doen wat jy gedink het Hy sou doen nie?
Jy het gebid, maar die antwoord het nie gekom nie. Jy het geglo dat God sal sorg, maar toe gebeur presies dit waarvoor jy bang was. Jy weet wat jy van God glo — maar wat nou met jou gebeur, pas eenvoudig nie daarby nie.
Dit is juis in sulke tye wanneer geloof begin wankel.
Wat maak ’n mens wanneer God nie meer vir jou sin maak nie?