Перейти к содержимому

U is my Vader

Marinda De Lange Encouragement

0:00 / 0:00

U is my Vader

293 просмотра · 11 дн. назад
Marinda De Lange Encouragement
138 подписчиков
293 просмотра · 11 дн. назад
Om God die Vader as jou hemelse Vader te kan hê is die heel beste. Hy ken alles van jou, weet alles van jou. Plaas HOM in alles in jou lewe eerste - eer HOM vir wie HY is. Hy hou jou in Sy hand. Jy kan omval in Sy hand maar nie uit val nie. Maak al jou keuses volgens Sy wil. Matt 6:33.