Onseker toekoms vir Elginvallei-grondbesetters
eNCAeNUUS
0:00 / 0:00
Onseker toekoms vir Elginvallei-grondbesetters
712 просмотров · 4 г. назад
eNCAeNUUS
10,9 тыс. подписчиков
712 просмотров · 4 г. назад
Grabouw, 14 September - Die lot van duisende grondbesetters in Grabouw hang in die weegskaal.
Hulle het hulle gevestig in 'n gebied in die Elginvallei wat hulle Knoflokskraal noem.
Die departement van bosbou, visserye en omgewingsake wil hê hulle moet die grond verlaat.