Mel die Storieverteller - Dik Deurmekaar (2024) - volle show
Mel die Storieverteller
0:00 / 0:00
Mel die Storieverteller - Dik Deurmekaar (2024) - volle show
26 345 просмотров · 11 дн. назад
Mel die Storieverteller
3,11 тыс. подписчиков
26 345 просмотров · 11 дн. назад
'Dik Deurmekaar' is Mel die Storieverteller se 2de komiese vertoning. Die show bevat stories en staaltjies oor gebeure in Mel se lewe wat haar dik deurmekaar gemaak het.
Hierdie vertoning is op 4 September 2024 opgeneem voor 'n lewendige uitverkoopte gehoor by die Atterbury Teater in Pretoria. Dit is ook 'n feesviering van Mel se 100ste show (dus die groot 100 op die verhoog).
"Hierdie show se opname is 'n geskenk aan my gehoor! Iets om 'dankie' te sê vir julle getroue ondersteuning. Elke liewe persoon wat 'n kaartjie koop om my shows te kom kyk verander my lewe en maak my drome waar. Inruil wil ek jou net vermaak en laat lag. Ook 'n geskenk aan my Afrikaanse gehoor wat oorsee sit en nie die show in regte lewe kon kom kyk nie."
Geniet die show in jou sitkamer, op die toilet of terwyl jy kosmaak. En moenie jou snacks beperk nie. Deel dit met iemand wat 'n lag nodig het - ons weet daar's baie.
Storie groete,
Mel