Перейти к содержимому

Plaasmoorde Paneelgesprek aan die voet van die Witkruismonument

Boermedia

0:00 / 0:00

Plaasmoorde Paneelgesprek aan die voet van die Witkruismonument

7 448 просмотров · Трансляция закончилась 6 дней назад
Boermedia
30 тыс. подписчиков
7 448 просмотров · Трансляция закончилась 6 дней назад
Kyk saam na 'n paneelgesprek aan die voet van die Witkruismonument waartydens ons gaan gesels oor landelike veiligheid, polisiëring, prioriteitsmisdaad, statistieke, trauma, geweld, vuurwapen wysigingswet, TLU SA en Afriforum se rolle in hierdie stryd. Ons doen dit aan die voet van die Ysterberg met die wit kruise in die agtergrond . Ons gaste is: 1. Klaas Prinsloo - organiseerder 2. Kobus Bester - monument bestuurder 3. Ernst van Zyl - Afriforum 4. Herman de Jager - TLU SA Die aanbieder is Bart Beyers van Radio Orania in samewerking met Boermedia.