Перейти к содержимому

Inleiding tot Paulus se brief aan die Romeine

ALLEENLIK DIE WOORD

0:00 / 0:00

Inleiding tot Paulus se brief aan die Romeine

84 просмотра · 1 год назад
ALLEENLIK DIE WOORD
28 подписчиков
84 просмотра · 1 год назад
SKRIFVERWYSINGS 2024.11.10 Inleiding tot Paulus se Brief aan die Romeine Inleiding: 1. Deur Paulus geskryf ongeveer 56 nC 1. 16 hoofstukke; 433 verse; 9422 woorde [afhangend van taal] Die hele Nuwe Testament vanaf Matteus tot Openbaring geskryf met die doel volgens Johannes 20.31: Johannes 20:31 “..... maar hierdie is beskrywe, dat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God; en dat julle deur te glo die lewe kan hê in sy Naam. Judas 1.17-22 DIE RAAMWERK VAN DIE BRIEF AAN DIE ROMEINE 1. 1. DIE AANHEF VAN 1.1 TOT EN MET 15 1. Romeine 1.1-7 2. 2. DIE TEMA: 1.16,17 [DIE KERN] 3. Verse 16,17 4. 3. KERNBOODSKAP: Werking van die Evangelie in 1.18-3.20 Veroordeling van die mens in sy sonde Die behoefte aan God se regverdiging • Onregverdige nie-Jode [1.18-32] • Onregverdige Jode ][2.1 – 3.8] • Onregverdige mensdom 3.9-20 • Aanhaling uit verskeie OT-tekste: Romeine 3.10-18 5. 4. GOD SE VOORSIENING IN REDDING 3.21- 5.21 1. Die Bron van regverdiging [3.21-31] 2. Romeine 3.21-24 a. Die Voorbeeld van Regverdiging [Abraham] [4.1-25] b. Die Seën van Regverdiging [5.1-11] Romeine 5.1-5 c. Die Toerekening van Regverdiging. [5.12-21] 3. 5. HEILIGMAKING [6.1-8.39] Besondere verduideliking hoe GOD te werk gaan 4. Romeine 8.1; Romeine 8.14-17 5. 6. HERSTEL/RESTOURASIE VAN ISRAEL Romeine 9.1-11.36 1. Romeine 9.25-33 2. Romeine 10.1-4, 9 7 TOEPASSING VAN DIE LEWE VAN GEREGTIGHEID Romeine 12.1 – 15.13 1. Romeine 12.1,2 2. Romeine 12.9-21 3. Romeine 5.1-5 4. Romeine 15.13 8. AFSLUITING, GROETE EN SEËNSPREKING Romeine 15.14 -16.27 Romeine 16.25-27