Lewe In Die Gees - Romeine 8: 5-17
ALLEENLIK DIE WOORD
0:00 / 0:00
Lewe In Die Gees - Romeine 8: 5-17
40 просмотров · 1 мес. назад
ALLEENLIK DIE WOORD
28 подписчиков
40 просмотров · 1 мес. назад
“NUWE LEWE IN DIE GEES”
I. Nuwe Gees, Nuwe Denke (8:5–8)
• Romeine 8:1 – Vryspraak in Christus
• Romeine 8:2 – Wet vrygemaak
• Romeine 8:3 – Seun gestuur
• Romeine 8:4 – Wandel Gees
• Romeine 8:5 – Geestelike dinge
• Romeine 8:6 – Lewe, vrede
• Kolossense 3:1–3 – Dinge bo
II. Nuwe Gees, Nuwe Lewe (8:9–11)
• Romeine 8:9 – Gees woon
• 1 Korinthiërs 6:19–20 – Liggaam tempel
• Romeine 8:10 – Gees lewe
• Romeine 8:11 – Sterflike liggame
III. Nuwe Gees, Nuwe Wandel (8:12–13)
• Romeine 8:12 – Nie vlees
• Romeine 8:13 – Doodmaak van werke
IV. Nuwe Gees, Nuwe Status (8:14–17)
• Romeine 8:14 – Kinders van God
• Esegiël 36:27 – Gees binne
• Filippense 2:13 – God werk
• Romeine 8:15 –“ Abba Vader”
• Romeine 8:16 – Gees getuig
• Romeine 8:17 – Erfgename Christus
• Galasiërs 3:29 – Nageslag Abraham
• 2 Timotheüs 2:12 – Saam regeer
• Romeine 8:23 – Verlossingsliggaam
• Romeine 8:29–30 – Geregverdig verheerlik