Vrou met rare breinsiekte lei Moslem-paramedikus na Jesus in ambulans
LiG: God se krag in my krisis
0:00 / 0:00
Vrou met rare breinsiekte lei Moslem-paramedikus na Jesus in ambulans
19 812 просмотров · 1 год назад
LiG: God se krag in my krisis
5,39 тыс. подписчиков
19 812 просмотров · 1 год назад
Toe Frankie Loftus met 'n rare siekte gediagnoseer is wat haar breinvaatjies aangetas het, het sy nie wanhoop ervaar nie. God het haar met sy vrede en vreugde kom aanraak. Soveel so dat sy in 'n kritieke oomblik in die ambulans 'n Moslem-paramedikus na Jesus gelei het. In die maande van herstel en behandeling wat gewag het, het God in die moeilikste tyd van haar lewe vir haar meer van Hom kom leer. Vandag prys sy die Here vir die wonderwerk dat sy genees is.