Die fout wat baie Christene terughou van groei
T2345
0:00 / 0:00
Die fout wat baie Christene terughou van groei
123 просмотра · 10 дней назад
T2345
23 подписчика
123 просмотра · 10 дней назад
Jy kan 5, 10 of 20 jaar ’n Christen wees… en nogsteeds geestelik op dieselfde plek staan.
Hoekom? Dalk het ons oor tyd ophou verwag om te groei. En wat jy nie verwag nie, gaan jy ook nie soek nie.
In hierdie video kyk ons na Filippense 3, die storie van die Koning en die straatkinders, en wat dit beteken om God genoeg te vertrou om Hom toe te laat om ons lewenslank te verander. Dit is groei.
Waar nooi die Here jou op die oomblik uit om te groei?
#Christelik #GeestelikeGroei #ChristelikeLewe #Jesus #Geloof #Bybel #God #Christen #Geloofsgroei #vroue #christianwomen #womenoftheword