Перейти к содержимому

Die groot geheim agter die toestand van jou verhouding met God

T2345

0:00 / 0:00

Die groot geheim agter die toestand van jou verhouding met God

92 просмотра · 2 недели назад
T2345
23 подписчика
92 просмотра · 2 недели назад
Is jou verhouding met God waar jy wens dit was? Dalk is jy lief vir die Here en jy wil graag nader aan Hom te leef — maar dit voel of jou verhouding met Hom alewig op en af gaan. Hier is die ongemaklike én bemoedigende waarheid: Jy kry nie gewoonlik die verhouding met God waarvoor jy wens nie. Jy kry die verhouding wat jou prioriteite, gewoontes en keuses oor tyd ontwerp. In hierdie video kyk ons na: Hoekom ons nie perongeluk geestelik groei nie Hoekom ons behoort te WIL geestelik groei - al is dit moeite Hoe ons prakties kan groei 'n Vraag om jouself te vra: Verwag jy dalk 'n "oes" in jou verhouding met die Here waarvoor jy nie tans die saad saai nie? #T2345 #SoekJyMeer #VerhoudingMetGod #GodKen #ChristenVrou #BybelseVrouwees #GeestelikeGroei #Dissipelskap #Gebed #Bybellees #Godsverhouding #ChristelikeLewe #Geloof #AfrikaanseYouTube #AfrikaanseVroue #Jesus