Перейти к содержимому

Is hy veilig om mee te trou?

T2345

0:00 / 0:00

Is hy veilig om mee te trou?

52 просмотра · 2 недели назад
T2345
23 подписчика
52 просмотра · 2 недели назад
Is hy "die Een”? Is dit regtig die beste vraag om te vra wanneer dit by ons trouman kom? Ek dink daar is 'n beter vraag! En dit is: “Is hy ’n goeie een — iemand saam met wie ek die Here kan dien en ’n goeie, Goddelike huwelik kan bou?” In hierdie video kyk ons na 5 dinge wat ’n man ’n "goeie een" maak om mee te trou: Deel hy jou fondasie van geloof? Is hy geestelik volwasse en leerbaar? Is hy ’n man van karakter wat jy kan vertrou? Het julle ’n goeie vriendskap en pas julle by mekaar? Watse bagasie van familie en verlede bring hy saam na die verhouding? Ons praat ook oor hoekom dit belangrik is om nie net op chemistry en gevoelens staat te maak nie, maar om ’n wyse keuse te maak oor die man saam met wie jy jou lewe wil spandeer. #T2345 #Trouman #DieEen #Huwelik #ChristelikeHuwelik #BybelseHuwelik #ChristenVrou #BybelseVrouwees #VoorHuwelik #Verhoudings #ChristelikeVerhoudings #Dating #GoddelikeHuwelik #Dissipelskap #AfrikaanseYouTube #AfrikaanseVroue