Перейти к содержимому

Die Heilige Gees - Wat Hy Vir Jou Wil Wees

Nader In Eenvoud

0:00 / 0:00

Die Heilige Gees - Wat Hy Vir Jou Wil Wees

1 050 просмотров · 4 года назад
Nader In Eenvoud
2,34 тыс. подписчиков
1 050 просмотров · 4 года назад
God het die Heilige Gees vir ons gegee om altyd by ons te wees en te bly. Daar is soveel dinge wat die Heilige Gees vir ons wil wees en wil doen. In hierdie video kyk ons na 7 van dié dinge. ..................................................... Sosiale Media NADER IN EENVOUD - https://nie.co.za SKRYF IN VIR ONS WEEKLIKSE NUUSBRIEF - https://nie.co.za/gratis-hulpmiddele/ FACEBOOK GROEP -   / bybeltyd   ONDERSTEUN ONS - https://nie.co.za/ondersteun-ons/ ..................................................... Kontakbesonderhede Stuur vir my 'n e-pos na ris@tjie.co.za ..................................................... Musiek "Almost Bliss" Kevin MacLeod (incompetech.com) Licensed under Creative Commons: By Attribution 4.0 License http://creativecommons.org/licenses/b... ..................................................... Meer oor hierdie kanaal Op hierdie kanaal fokus ons op God, Sy Woord en hoe ons die Woord kan gebruik om aan ons verhouding met Hom, en ook sommer al die ander dinge in ons lewens, te werk.