Met dié rysslaai, is jy reg vir enige braai die somer!!
Emile se Kombuis
0:00 / 0:00
Met dié rysslaai, is jy reg vir enige braai die somer!!
5 823 просмотра · 7 ч назад
Emile se Kombuis
3,81 тыс. подписчиков
5 823 просмотра · 7 ч назад
4 koppies gaar rys
Een rooi gekapte ui
125g cherry tamaties
Een groen soetrissie
Een geel soetrissie
Twee perske vrugterolle gesnipper
Sout en peper na smaak
Sous
Driekwart koppie B Well Mayonnaise
Kwart koppie chutney
Sout en peper na smaak
Een eetlepel kerrie poeier
Opsioneel, twee tot drie eetlepels suurlemoensap