Regte egte skaap kerrie - ’n Bunny chow soos min!
Emile se Kombuis
0:00 / 0:00
Regte egte skaap kerrie - ’n Bunny chow soos min!
16 539 просмотров · 2 дн. назад
Emile se Kombuis
4,93 тыс. подписчиков
16 539 просмотров · 2 дн. назад
Kerrie skaap
Bietjie olie vir braai
Een fyngekapte ui
3 groen rissies
5 takkies vars Tiemie
3 Lourierblare
2 Steranyse
Een kaneel stokkie
Halwe teelepel fennel
Halwe teelepel komyn
Een teelepel borrie
Kwart teelepel chilli flakes
Een en halwe teelepel mutton masala
Een en halwe teelepel koriander
Halwe teelepel Elachie saad
Twee teelepels fyngekapte knoffel
Voeg kookwater by soos nodig
800g ontbeende skaapvleis
Sout en peper na smaak
Halwe blikkie of een gerasperde tamatie
Handvol vars koriander
12 vars kerrie blare
Twee aartappels - een helfte gerasper, ander in blokkies gesny