Die “hoofbesigheid” van die kerk
Gereformeerde Kerk Stellenbosch
0:00 / 0:00
Die “hoofbesigheid” van die kerk
122 просмотра · 5 месяцев назад
Gereformeerde Kerk Stellenbosch
750 подписчиков
122 просмотра · 5 месяцев назад
12 April 2026
Skriflesing: 2 Petrus 3:1-18
Fokusvers: 2 Petrus 3:9
Preekskema: Wat moet ons as kerk doen? Waarmee moet ons onsself besig hou? God wil dat mense hulle moet bekeer. Ons word geroep om die groot opdrag uit te voer. Ons word geroep om mense te begelei in hulle verhouding met God. Daarom moet ons self groei in die geloof, as gemeente in eenheid en liefde funksioneer, toegerus wees om die hoofbesigheid van die kerk te kan volvoer.
Preek in teks en gespreksriglyne: https://shorturl.at/hzOID
Gereformeerde Kerk Stellenbosch
Ds Johan van Heyningen
082-929-1733
jvh@gkstellenbosch.co.za